Online Radio Box bruger cookies or at kunne levere den bedste tjeneste til vores brugere. Foretrukne radiostationer og musikgenrer, brugers favoritter, anmeldelser af stationer og mange andre tjenester har brug for at behandle dine persondata.
Klik på "Jeg accepterer" for at sikre, at du får den bedste oplevelse, når du bruger vores websted. Alternativt kan du vælge, hvilke cookies eller teknologier du vil tillade under "Indstillinger".
Installer den gratis Online Radio Box-appen på din smartphone, og lyt til dine foretrukne radiostationer online – uanset hvor du er!
Nee man die uitsending wat kom en gaan is regtig 'n probleem. Wat is verkeerd? Ons het geen probleem met ons internet uitsending nie.Die stasie is goed maar doe uitsending is nie na wense nie.
5
Charles Van den Berg20.03.2024
Ek het ook 'n wesenlike probleem met die kort-kort verdwyning van die uitsending. Baie onbevredigend! Dit behoort tog maklik reggestel te word. En terwyl ek gal braak: Wie sponsor die "Ukraine" advertensie? Jammer, maar ek dink sodanig is onvanpas van enige radio stasie, en stem glad nie daarmee saam nie. Nieteenstaande bly julle musiek nog absoluut TOPS!!!
4
Leanie Deetlefs01.12.2023
Luister heeldag by my werk na Bosveld Stereo. Groete vanuit Oakville, Kanada
4
Stee12320.09.2023
Stream van Ierland af, Great radio stasie....lekker om Afrikaans te luister.
4
Dirk Joubert10.04.2023
Ek geniet julle stasie terdeë, maar in die afgelope twee weke gaan die verbinding kort kort af. Ek sien ander luisteraars kla ook hieroor. Sal julle kan kyk na die probleem asb. Dankie weereens vir 'n uitstekende stasie. Hou so aan.
5
Janice Arluck02.04.2023
Ek geniet die stasie, veral met loadshedding :)))
3
Koos Venter04.03.2023
Hi Bosveld. Ek luister online. Gaan kort kort aan en af. Is die probleem met internet? Ek bly in Hartbeespoort?
5
Matthew Hutson04.02.2023
I love the wide range of music, every time im traveling it on loud, found this station only recently.
Bosveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.
Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.
Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.
‘n Dinamiese Radiostasie
Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.
Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.
Bosveld Stereo se voetspoor
Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston, Sandton, Randburg, Roodepoort, Krugersdorp en Randfontein in die suide tot in die hart van die Bosveld by Thabazimbi in die noordweste. Sywaarts bereik Bosveld Stereo Centurion, Pretoria-Noord, Pta-Wes en Pta-Oos en tot sover as Warmbad en Nylstroom, weswaarts oor die Magalliesberg, Brits, Rustenburg en omgewing.
Radio kontakter
Adresse:
Gedeelte 3, Plot 49, Melodie Landbouhoewes 0216 Hartebeestpoort, South Africa